Heel skenkels | Huisgenoot (2024)

03 Okt. 2014

Deel

Huisgenoot Digitaal

Heel skenkels | Huisgenoot (5)

Hester Fourie van Vanderbijlpark het haar resep vir dié geurige pot ingestuur.

Hester Fourie van Vanderbijlpark het haar resep vir dié geurige pot ingestuur.

Genoeg vir 4 mense

Bereiding: 10 min.

Gaarmaak: 3½-4 uur

4 heel skaapskenkels

sout en peper

olie

2 uie, gekap

2-3 knoffelhuisies, fyngedruk

droë gemengde kruie

braaivleisspeserye

500 ml (2 k) vleisaftreksel

4 aartappels, geskil

250 g wortels, in groot stukke gesny

gerasperde skil van 1 suurlemoen

gekapte pietersielie

  1. Sny kepe in die vleis van die skenkels en vryf dit in met die sout en peper.
  2. Verhit die olie in ’n swartpot en braai die skenkels tot bruin. Skep uit.
  3. Braai die uie en knoffel tot glansend.
  4. Plaas die skenkels terug in die pot. Sprinkel die kruie en braaivleisspeserye na smaak oor.
  5. Giet die vleisaftreksel by en laat 3½ uur prut of tot die vleis byna sag is.
  6. Voeg die aartappels en wortels by, geur met die sout en peper en laat sowat 20 minute prut tot net gaar.
  7. Sprinkel die suurlemoenskil en pietersielie oor.
  8. Sit voor saam met mieliepap of stampmielies.
Volgende op Huisgenoot Chakalaka-bobotie met pynappelsalsa 19 Jan.

heading

description

username

Wys Kommentaar ()

  • Efraine oor klein Joha en ma-wees: ‘Dis die beste én moeilikste ding gelyk!’
  • Positief ondanks die pyn: 5de operasie wag op Rudi Claase ná maande se siektehel
  • Saam-saam ligter deur die lewe: Hoedspruit-paartjie skud saam meer as 130 kg af
  • Nóg ’n junior Bokkie op pad: Pieter-Steph en Willemien deel hul blye-babanuus
  • Harrismith-ma oor dogter (15) se moedige kankerstryd: ‘Ek wens ek kon die gewas in my eie lyf sit’
  • 7 j. later steeds ‘die een’ – kan jy dit glo, Jessie baby? Ray Dylan en Jessica oor hul lewe saam
  • Harrismith-ma oor dogter (15) se moedige kankerstryd: ‘Ek wens ek kon die gewas in my eie lyf sit’
  • Efraine oor klein Joha en ma-wees: ‘Dis die beste én moeilikste ding gelyk!’
  • Nóg ’n junior Bokkie op pad: Pieter-Steph en Willemien deel hul blye-babanuus
  • Lesers skryf: Laat gaan dít wat buite jou beheer is

Jongste uitgawe

25 April 2024

Heel skenkels | Huisgenoot (7)

Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.

Begin lees

HG 50 vrae

Wat sal jy nooit dra nie? Komediant Mel die Storieverteller antwoord HG se flitsvrae 19 Apr.
Wat is liefde? 'Donkerbos' se Erica Wessels antwoord HG se flitsvrae 12 Apr.
Wie of wat kan jy nie verduur nie? ‘Mooiweer en warm’ se Carla Smith antwoord HG se flitsvrae 05 Apr.
Waaroor is sy spyt? ‘Die Byl’ se beeldskone Amalia Uys antwoord HG se flitsvrae 28 Mrt.
Komediant en televisie-aanbieder Alfred Adriaan antwoord HG se flitsvrae 22 Mrt.
Wie sou jy die graagste vir ete wou nooi? Aktrise Cindy Swanepoel antwoord HG se flitsvrae 15 Mrt.
Waar is sy die gelukkigste? Real Housewives se Anita beantwoord HG se flitsvrae 08 Mrt.
Suidooster se bekkige Char Carrie antwoord HG se flitsvrae 01 Mrt.

Kyk

HG se podcasts

HG Ware Lewensdramas: Die Podcast – Episode 25: Naamgenote, pa en seun, én albei... 18 Des. 2023 HG Ware Lewensdramas: Die Podcast – Episode 24: Die tragiese dood van die... 11 Des. 2023 PODCAST: Kom ons praat: Episode 5 - Smaakmaker-toekennings 08 Des. 2023 HG Ware Lewensdramas: Die Podcast – Episode 23: Phoenix Racing Cloud Theron... 04 Des. 2023 HG Ware Lewensdramas: Die Podcast – Episode 22: Die wrede kindermoord van Poppie... 27 Nov. 2023 HG Ware Lewensdramas: Die Podcast – Episode 21: Die bylmoord van Sonia Schwarz 20 Nov. 2023

Luister

Die Babbelbende

Die Babbelbende vind uit: Kan sampioene gevaarlik wees om te eet? 26 Jan. Die Babbelbende: Leer oor die menslike liggaam 20 Des. 2023 Die Babbelbende: Hoe werk dit? 20 Des. 2023 Die Babbelbende: Ontdek ons wonderlike wêreld 20 Des. 2023 Die Babbelbende: Kom wees kreatief saam met Die Babbelbende 20 Des. 2023 Die Babbelbende: Smul saam met Die Babbelbende 18 Des. 2023 Die Babbelbende: Leer meer oor diere 15 Des. 2023 GRATIS: Die Babbelbende – Seisoen 2: Episode 50 – Hoe werk ’n kamera? 15 Aug. 2023 GRATIS: Die Babbelbende – Seisoen 2: Episode 48 – Wat is weerlig? 15 Aug. 2023 GRATIS: Die Babbelbende – Seisoen 2: Episode 49 – Hoekom grom my maag soms? 15 Aug. 2023 GRATIS: Die Babbelbende – Seisoen 2: Episode 47 – Hoekom hou mense so baie van... 14 Aug. 2023 GRATIS: Die Babbelbende – Seisoen 2: Episode 46 – Is daar meer geboue as bome? 11 Aug. 2023 GRATIS: Die Babbelbende – Seisoen 2: Kyk episode 46 tot 50 op een slag 11 Aug. 2023 GRATIS: Die Babbelbende – Seisoen 2: Episode 45 – Hoeveel woorde is daar? 10 Aug. 2023 GRATIS: Die Babbelbende – Seisoen 2: Kyk episode 41 tot 45 op een slag 10 Aug. 2023 GRATIS: Die Babbelbende – Seisoen 2: Episode 44 – Wat is tyd? 08 Aug. 2023 GRATIS: Die Babbelbende – Seisoen 2: Episode 43 – Waar kom stories vandaan? 08 Aug. 2023 GRATIS: Die Babbelbende – Seisoen 2: Episode 42 – Hoe werk ’n fiets? 07 Aug. 2023 GRATIS: Die Babbelbende – Seisoen 2: Episode 41 – Hoe ruik ’n mens? 04 Aug. 2023 GRATIS: Die Babbelbende – Seisoen 2: Episode 40 – Wat is vuur? 03 Aug. 2023 GRATIS: Die Babbelbende – Seisoen 2: Kyk episode 36 tot 40 op een slag 03 Aug. 2023 GRATIS: Die Babbelbende – Seisoen 2: Episode 39 – Hoekom gebruik ons borde en... 02 Aug. 2023 GRATIS: Die Babbelbende – Seisoen 2: Episode 38 – Hoe werk klank? 01 Aug. 2023 GRATIS: Die Babbelbende – Seisoen 2: Episode 37 – Waar kom wind vandaan? 31 Jul. 2023 GRATIS: Die Babbelbende – Seisoen 2: Episode 36 – Hoe werk ’n lugballon? 28 Jul. 2023

Ons nuusbriewe

Registreer maklik met slegs jou e-posadres en ontvang ons gratis nuusbriewe

Heel skenkels | Huisgenoot (47)

Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, skoonheid, dekor en jou leefstyl. Kry dit als in ons daaglikse, weeklikse en maandelikse nuusbriewe.

Registreer hier gratis

Heel skenkels | Huisgenoot (48) Heel skenkels | Huisgenoot (49) Heel skenkels | Huisgenoot (50)

© 2024 (3.0.24094.4) 24.com. Alle regte voorbehou.

Kontak ons 087 353 1300

Volg ons op:

Heel skenkels | Huisgenoot (56)

Heel skenkels | Huisgenoot (2024)
Top Articles
Latest Posts
Article information

Author: Rev. Leonie Wyman

Last Updated:

Views: 5922

Rating: 4.9 / 5 (59 voted)

Reviews: 82% of readers found this page helpful

Author information

Name: Rev. Leonie Wyman

Birthday: 1993-07-01

Address: Suite 763 6272 Lang Bypass, New Xochitlport, VT 72704-3308

Phone: +22014484519944

Job: Banking Officer

Hobby: Sailing, Gaming, Basketball, Calligraphy, Mycology, Astronomy, Juggling

Introduction: My name is Rev. Leonie Wyman, I am a colorful, tasty, splendid, fair, witty, gorgeous, splendid person who loves writing and wants to share my knowledge and understanding with you.